Jaco van Bosch
Building Trust48/100@redbeardedboy
Linden, Johannesburg
Distance estimate coming later
Why this lender recommends it
"Hierdie is 'n satire wat afspeel by die Slagveld van Magersfontein as 'n groep akteurs met 'n filmspan die Slag van Magersfontein kom verfilm. Le Roux spot met die bestel van die Nasionale Afrikaners in die bloeityd van apartheid. Die verkeersman Le Grange met sy lang handskoene en 'n verskeidenheid van uniforms, die logistikus Shipmaster, die twee leiers van die ekspidisie, Lords Sudden en - Seldom, en so gaan dit aan. In die hoogtepunt van die krisis is die manne van Waterwese, met hulle helikopters in die agtergrond, besig om die watervlakke van die vloed te monitor." - Resensie op Goodreads.com
Heavily worn dust cover
